Fletcher’s “Cape Town is Dope” Mixtape op Solid Steel … GRATIS

By vetseun
African Dope Platemaatskappy

African Dope Platemaatskappy

Ja, Ja j’ll! Hierdie is die een waarvoor ons gewag het. Na ons klein kykie na die klank van Kaapstad het ons ‘n spesiale mix van die hoofman Fletcher. Heeltemal opgemaak van musiek van sy moederstad, is dit ‘n toer deur die spektrum van moderne bas musiek met hip hop, dubstep, ragga klanke en al daai gemors. Dit is ongelooflik en wys hoe goed Fletcher as DJ is en hoe gelukkig hy kan wees om deel te wees van so ‘n vrugbare omgewing. “Get your lugs round this. You will not be disappointed…” (effe vertaal vanaf HIER)
Die facebook event, die 56min mix wat Ninja Tune op hul Solid Steel radioprogram gaan uitsaai, met Sibot, Die Antwoord, Felix Laband, Kalahari Surfers, TebaGRATIS

‘n Baie goeie manier om die hele WordPress.com ding so bietjie te toets, met ‘n kankbaan (vanuit die buitenste ruimte)…

1. Doom – Klinikal
2. Bang On The Drum – Sibot met Spoek
3. The Boat – Dank Rock
4. Shall We Swing – Fletcher ontmoet Mix n Blend met Sindy
5. Prime Apes – P.H.Fat
6. Decay In Daisies (Instrumental) – Triplet Ov Bellville
7. Wat Pomp – Die Antwoord
8. 12345 – Sibot
9. Sik Wit It – Mix n Blend
10. Jabu’s Dance Team – P.H.Fat
11. Donkey Rattle 4.4 – Felix Laband
12. Cutting Yourself – Kalahari Surfers
13. Outta Town (Cherries & Berries Remix) – Mix n Blend met Crosby
14. Alleyways – Fletcher meets Maga Bo met Neon Don
15. Champion Sound – Mix n Blend met Bakerman & EJ Von Lyric
16. Tantrum – Mix n Blend & SFR met EJ Von Lyric
17. Swings Dub – SFR
18. Dreadlox Dub – Fletcher
19. Kwaito Mandla – SFR
20. Get It On – Zoro & Red Lion
21. Nqayi – Maga Bo met Teba
22. Sunday Dub (Instrumental) – Mix n Blend
23. Heart of Darkness – Bioscope
24. Sensimilla – JJ Free

1, 3-5, 8-11, 13-15, 18, 20-22, 24 – African Dope; 2 – Shadoworks
6, 17, 19, 24 – Unreleased; 7 – Watkykjy; 12 – Free State Music

Tags: , , , , , , , , , , , , , , , , ,

Leave a Reply